Blog
Thoughts on money, faith and the life that matters.

Geestelike finansiële oop deure vir Mammon
Geld kan ‘n ingewikkelde storie raak. Maar in my opinie dra die geestelike sy meer by tot jou finansiële welstand. Hier is geestelike deure wat jy vir Mammon kan oopmaak.

God het my vergeet
Het jy al gevoel God het jou vergeet? ‘n Eerlike geloofsverhaal oor stilte, twyfel en die Bybelse belofte dat God jou naam in Sy handpalms gegraveer het.

Los die till uit
Die bankrekening lyk gesond — maar is dit werklik jou geld? Ontdek die vyf finansiële foute wat besigheidseienaars maak en hoe rentmeesterskap die verskil maak.

Betaal SARS minder
Belastingbeplanning is nie belastingontduiking nie. Hier is 5 praktiese dinge wat jy kan doen om wettiglik minder belasting te betaal en n goeie rentmeester van jou finansies te wees.

Agt dinge wat jou doodmaak
My liefste broer in Christus, hier is 8 dinge wat jou doodmaak sonder dat jy dit besef: geld, trots, vrees, bitterheid en meer.

Prayers of Selfishness
In one breath, I pleaded with God for worldly gains, while in the next, I surrendered my aspirations before the Lord.

Eienskappe van geld
Geld word hoofsaaklik vir drie dinge gebruik: as ruileenheid, as rekeneenheid, en as waardebewaarder.

Vereenvoudig jou leefstyl
12 Praktiese toepassings om jou leefstyl te vereenvoudig vir finansiele deurbraak en beter geldbestuur.

Lucky is gelukkig
Soos my ou gewoonte stap ek 16h00 die middag kombuis toe vir n koppie rooibos tee, en dis toe dat Lucky sy les leer.

Maggy is dood
Laas week Vrydag middag net voor lunchtyd stap ek in die kombuis in en skree: Maggy! Waar is jy?

Frustrasie en geld
Nou gaan ek met jou deel hoe verdwaal ek was, asook die frustrerende gevoel van om onder Mammon se juk te wees.

Gebed en geld
Hier volg die gebed wat ek tydens my stryd gebid het: My Gees soek U en my gedagtes dwaal gedurig op U.

Woestyn en geld
In die een asem het ek God gesmeek vir materiele seeninge, maar in die ander asem het ek my drome voor die Here neergelê.

Westerse samelewing
Die Westerse manier van leef is nie goed vir ons nie. Besittings, aansien, voorkoms, getroud met ritmes en haas.

Identiteit en geld
Aanvanklik het ek nie geweet waaraan om my identiteit te koppel nie, so ek het maar gevat wat eerste gekom het.

Televisie en geld
Teen die tyd dat die jongmens met graad 12 klaar is, het hy 10 800 ure in die skool spandeer en 15 000 voor die televisie.

Denke en geld
Armoede is nie n tekort aan geld in die bank nie. Armoede is n tekort aan die regte filosofie en denkwyse.