God het my vergeet
Het jy al gevoel God het jou vergeet? ‘n Eerlike geloofsverhaal oor stilte, twyfel en die Bybelse belofte dat God jou naam in Sy handpalms gegraveer het.
Het jy al gevoel God het jou vergeet? ‘n Eerlike geloofsverhaal oor stilte, twyfel en die Bybelse belofte dat God jou naam in Sy handpalms gegraveer het.
Die bankrekening lyk gesond — maar is dit werklik jou geld? Ontdek die vyf mees gevaarlike finansiële foute wat besigheidseienaars maak, en hoe rentmeesterskap die verskil maak.
Belastingbeplanning is nie belastingontduiking nie. Hier is 5 praktiese dinge wat jy kan doen om wettiglik minder belasting te betaal en n goeie rentmeester van jou finansies te wees.
My liefste broer in Christus, hier is 8 dinge wat jou doodmaak sonder dat jy dit besef: 1.) Geld Of jy dit wil erken of nie, en of jy dit wil raaksien of nie, daar is ‘n gees agter geld. En die gees se doel is om jou te beroof van die...
Prayers of Selfishness In one breath, I pleaded with God for worldly gains, while in the next, I surrendered my aspirations to His divine will. Unbeknownst to myself, I found myself torn between serving God and pursuing earthly riches simultaneously. I not only attempted this balancing act, but audaciously implored God...
Geld word hoofsaaklik – volgens die moderne ekonomiese teorie – vir drie dinge gebruik. Eerstens as ‘n ruileenheid – koop en verkoop word uitbalanseer deur die netto vloei van geld nul te kry. Tweedens as ‘n rekeneenheid – die eenheid waarin waardes verreken word. Byvoorbeeld as 'n motor wat R 100 000...
12 Praktiese toepassings om jou leefstyl te vereenvoudig Indien jy finansiële deurbraak begeer, is dit belangrik dat jy uit skuld uit kom. Maar om net te wens is nie genoeg nie, aksie word vereis. Deur jou lewenstandaard te vereenvoudig sal jou geweldig baie baat. Die vraag is dus, hoe doen ek...
Soos my ou gewoonte stap ek 16h00 die middag kombuis toe en maak vir my 'n koppie rooibos tee met heuning, en dis waar ek toe vandag hierdie mens raakloop. Hy hou met beide hande, beide gebroke hande die ou yogurt plastiek bakkie vas. Ek vra vir hom: "Lucky, hoekom...
Laas week Vrydag middag net voor lunchtyd stap ek in die kombuis in en skree "Maggy!" "Waar is jy?" Sy kom uit die ander rigting uitgestap met haar groot smile. Ek sê "Maggy is jy lus om vir ons kos te maak?" Sy sê ja sy't nog nie geëet nie....
Nou gaan ek met jou deel hoe verdwaal ek was, asook die frustrerende gevoel van om onder Mammon se juk te wees. Ek het dinge nagejaag wat ek nie moes nie, ek het dinge begeer wat ek nie gekry het nie, ek het myself teenoor ander gemeet, ek het in...