Gebed en geld
Hier volg die gebed wat ek tydens my stryd gebid het: My Gees soek U en my gedagtes dwaal gedurig op U, maar my vlees soek die wêreld en al sy plesiere. Die swart wolf in my weier om te sterf, sy begeerte om gevoed te word is te sterk. Ek...