Geestelike finansiële oop deure vir Mammon
Geld kan 'n ingewikkelde storie raak. En daar is baie praktiese beginsels wat mens moet regkry. Maar in my opinie dra die geestelike sy meer by tot jou finansiële welstand, of agterstand. Dis waarom ek die boek God & Money geskryf het. Maar hier is so paar geestelike deure wat...