Lephalale Bediening (25 Julie 2024)

Lephalale

God se Ekonomie

– Bou ‘n rotsvaste finansiële fondasie – 

 

Wil jy in lyn leef met God se finansiële beginsels, en vry kom van die

wêreld se greep op jou finansies?

 

Hierdie geleentheid bied:

Praktiese beginsels van God se ekonomie

 ‘n Bybelse grondslag om besigheid te doen

 Duidelike riglyne om uit skuld te kom

 

Volg die 3 stappe vir jou finansiële omkeer:

1.) Klik op die skakel en reserveer jou sitplek: LEPHALALE BESPREKING

2.) Woon die gratis funksie by en ontvang jou persoonlike plan

3.) Implementeer hierdie eenvoudige strategie in jou lewe

 

Indien jy die beginsels gaan mis, mag jy dalk die res van jou lewe in frustrasie leef want jy veg ‘n onsigbare oorlog met die verkeerde wapens. Staak om te spring van verskoning tot verskoning, met ‘n gesukkel om alles betaal te kry, en breek vry.

 

‘n Gesonde finansiële lewe, en mooi toekoms lê net aan die ander kant van ‘n vars perspektief en nuwe strategie oor jou geldsake. Kom ontvang geestelike insigte om die god van geld (Mammon) te oorwin, en doelgerig vooruit te gaan.

 

Toegang is gratis, maar beskikbaarheid is beperk. Bespreek dus vandag nog jou sitplek.

 

Donderdag 25 Julie 2024

18h00-20h00

Agape Lephalale (Ellisras)

H/V Morethwa & Peter Mokaba Str, Ellisras, Limpopo

Gratis Toegang

RSVP voor/op 22 Julie 2024

Corman - 082 302 0829

Dirk - 073 545 2886

Aangebied deur: 

 

Sluit by ons aan Donderdag die 25ste Julie 2024 vir ‘n transformerende aand wat spesiaal ontwerp is vir God se kinders, wat Sy wil nastreef, en in lyn wil leef met goddelike finansiële beginsels.

Ons bespreek die onderwerpe:
God se ekonomie, besigheid beginsels uit die Bybel, en finansiële vryheid.

Toegang is gratis en almal is welkom. Koffie is beskikbaar. 

Bespreek jou sitplek voor die 22ste Julie 2024 deur op die skakel te klik, of kontak te maak met een van die organiseerders.

God se ekonomiese beginsels:

1.) Verhoog inkomste – hoe om jou inkomste te laat groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.

2.) Skuldvry – praktiese stappe oor hoe om 100% skuldvry te word en so te bly.

3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil aangaande belasting.

4.) Rekeningkunde – die geestelike wette en praktiese hulpmiddels daarvan.

5.) Finansiële plan – drie stappe oor hoe om ‘n nuwe en gesonde plan te skep en dit uit te voer.

6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, kenmerke van die god van geld, en rentmeesterskap.

7.) Filosofie – hoe om jou denke, ingesteldheid en identiteit rondom geld te verander.

8.) Die mier – besigheidsbeginsels wat die natuur ons leer.

9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een kan gaan nie en hoe om dit te doen.

10.) Jode – die een geheim wat hierdie mense een van die rykste groepe op aarde maak.

Gratis toegang vir almal, maar bespreek asb voor/op die 22ste Julie 2024 jou sitplek.

Klik op die skakel en vul die vorm in: Lephalale Bespreking

Vir verdere navrae kontak gerus vir Corman of Dirk.

082 302 0829 (Corman)

073 545 2886 (Dirk)

 

Wilco Naumann is die skrywer van die boek God & Geld, ‘n spreker wat seminare aanbied vir organisasies oor die land, asook ‘n trategiese konsultant vir besighede. Lees sy volle biografie hier.

Download & Share this photo: