Ticket – Business Breakfast
R499
- God se wil vir jou geldsake
- Finansiële gesondheid
- Praktiese handleiding
Hierdie sake ontbyt is vir die entrepreneur. As jy aanhoudend sukkel met kontantvloei in jou besigheid, of jy is reg vir groei, pas hierdie natuurlike wette rakende geld en besigheid toe. In hierdie twee ure sessie deel Wilco tien beginsels uit die Bybel wat jy in jou besigheid se finansies, én persoonlike lewe kan implementeer.
Lees meer oor die tien beginsels – 10 Beginsels
Video oor die kursus – https://youtu.be/B7G-ArrQQXs
Kontak Besonderhede:
- Epos: info@wilconaumann.com
- Whatsapp: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1
- Nommer: 082 362 5670
- Description
- Additional information
Description
Sake Ontbyt
Hierdie is ‘n sake ontbyt vir die entrepreneur. As jy aanhoudend sukkel met kontantvloei in jou besigheid, of jy is reg vir groei, pas hierdie natuurlike wette rakende geld en besigheid toe. In hierdie twee ure sessie deel Wilco tien beginsels uit die Bybel wat jy in jou besigheid se finansies, én persoonlike lewe kan implementeer.
Tien beginsels hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou:
1.) Verhoog inkomste – hoe om jou omset te groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.
2.) Skuldvry – praktiese stappe hoe om 100% uit skuld uit te kom, en te bly.
3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil oor belasting.
4.) Boekhouding – die geestelike wette, en die praktiese hulpmiddels daarvan.
5.) Finansiële plan – drie stappe hoe om ‘n nuwe en gesonde plan op te stel, en dit uit te voer.
6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, god van geld se eienskappe, en rentmeesterskap.
7.) Filosofie – hoe om jou denke, mindset en identiteit rondom geld te verander.
8.) Die mier – besigheid beginsels wat die natuur ons leer.
9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een gaan voorkom nie, en hoe om dit te doen.
10.) Jode – die een geheim wat dié volk een van die rykste groepering mense op aarde maak.
Kaartjies is slegs vooraf beskikbaar, en gaan nie by die deure verkoop word nie. Daar is slegs spasie vir gereserveerde gaste. Indien jy vir ‘n groep wil koop, kontak ons gerus direk vir groep afslag: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1
Sien uit om jou te ontmoet.
Kontakbesonderhede
- Epos: info@wilconaumann.com
- Whatsapp: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1
- Nommer: 082 362 5670
Additional information
Select a Town | Heidelberg 7 Nov 2022, Vereeniging 8 Nov 2022, Potchefstroom 9 Nov 2022, Rustenburg 10 Nov 2022, Modimolle 11 Nov 2022, Polokwane 15 Nov 2022, Tzaneen 16 Nov 2022 |
---|---|
Select Ticket Type | Single Ticket, Premier Ticket |