Zastron Besigheid Seminaar
– Bou ‘n rotsvaste finansiële fondasie –
•
Gee jou besigheid se kontantvloei jou angs, verdrink jy in skuld, of sukkel jy om nuwe kliënte te werf?
•
Hierdie seminaar bied:
✓ ‘n Stap-vir-stap-gids om kontantvloei te beskerm
✓ ‘n Praktiese plan om krediteure te betaal
✓ Duidelike riglyne om uit skuld te kom
✓ ‘n Bybelse grondslag om volhoubaar te groei
•
Volg die 3 stappe vir jou finansiële omkeer:
1.) Koop ‘n kaartjie
2.) Woon die seminaar by en ontvang jou persoonlike plan
3.) Implementeer hierdie eenvoudige strategie
•
Indien jy die beginsels in die seminaar mis, mag jy dalk die res van jou lewe in frustrasie leef want jy veg ‘n onsigbare oorlog met die verkeerde wapens. Staak om te spring van verskoning tot verskoning, met ‘n gesukkel om alles betaal te kry, en breek vry.
•
‘n Gesonde groeiende besigheid, en mooi toekoms lê net aan die ander kant van ‘n vars perspektief en nuwe strategie oor jou geldsake. Kom ontvang geestelike insigte om die god van geld (Mammon) te oorwin, en doelgerig vooruit te gaan.
•
Koop vandag ‘n kaartjie, beskikbaarheid is beperk.
•
Saterdag 1 Junie 2024
09h00-12h00
Ons Hotel, 22 Hoofd Straat, Zastron, Vrystaat
R1,199 per persoon
R1,999 per paar
Aangebied deur
In samewerking met
Sluit by ons aan Saterdag die 1ste Junie 2024 vir ‘n transformerende seminaar wat spesiaal ontwerp is vir besigheidseienaars wat groei nastreef, terwyl hulle in lyn wil leef met goddelike finansiële beginsels. Verken noodsaaklike onderwerpe soos kontantvloei-bestuur, skuld vermindering, strategiese finansiële beplanning, en ontsluiting van die geheime van mees invloedrykste besighede ter wêreld.
Tien beginsels oor hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou:
1.) Verhoog inkomste – hoe om jou inkomste te laat groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.
2.) Skuldvry – praktiese stappe oor hoe om 100% skuldvry te word en so te bly.
3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil aangaande belasting.
4.) Rekeningkunde – die geestelike wette en praktiese hulpmiddels daarvan.
5.) Finansiële plan – drie stappe oor hoe om ‘n nuwe en gesonde plan te skep en dit uit te voer.
6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, kenmerke van die god van geld, en rentmeesterskap.
7.) Filosofie – hoe om jou denke, ingesteldheid en identiteit rondom geld te verander.
8.) Die mier – besigheidsbeginsels wat die natuur ons leer.
9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een kan gaan nie en hoe om dit te doen.
10.) Jode – die een geheim wat hierdie mense een van die rykste groepe op aarde maak.
‘n Enkel kaartjie kos R1,199 per persoon, of R1,999 per paartjie.
Dit sluit toegang in na die seminaar, asook ligte verversings en handleiding(s).
Kaartjies word nie by die deur verkoop nie. Besprekings moet vooraf gemaak word deur kaartjies te koop.
Koop aanlyn hier: Kaartjie
Whatsapp: 0823625670 / https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1
Email: info@wilconaumann.com
Kontak Wilco of Zaendri vir verdere navrae:
Zaendri: 0833203315 / zaendri@gmail.com
Wilco: 0823625670 / info@wilconaumann.com
Wilco Naumann is die skrywer van die boek God & Geld, ‘n spreker wat seminare aanbied vir organisasies oor die land, asook ‘n trategiese konsultant vir besighede. Lees sy volle biografie hier.