YouVersion Reading Plans
YouVersion - 10 Stappe na 'n skuldvrye lewe
Volgens Spreuke 22:7 is jy ‘n slaaf van die aan wie jy geld skuld. Verder raai die Bybel ons sterk aan om los te kom van skuld. In hierdie 10 dag leesplan word die tien stappe na ‘n skuldvrye lewe bespreek. Klik op die skakel om die plan te lees.