Sluit aan by ’n seminaar, besigheidsontbyt, aandete of privaat konsultasie waar jy leer hoe om jou besigheid en finansies in lyn te bring met God se Woord.
Ons behandel 10 Bybelse beginsels oor inkomste, skuld, belasting, begroting, finansiële beplanning, rentmeesterskap en meer — met praktiese stappe en geestelike insig.
Die meer eksklusiewe ontbyte en aandetes bied ook geleentheid vir vrae en persoonlike besigheidsadvies.
Kom leer. Groei. Bou op God se manier.
– Bou ‘n rotsvaste finansiële fondasie –
•
Wil jy in lyn leef met God se finansiële beginsels, en vry kom van die wêreld se greep op jou finansies?
•
Hierdie is wat die funksies bied:
✓ Praktiese beginsels van God se ekonomie
✓ ‘n Bybelse grondslag om besigheid te doen
✓ Duidelike riglyne om uit skuld te kom
✓ Besigheid strukture vir effektiewe belasting
✓ Groei op ‘n godelikke manier
✓ Strategiese beplanning
•
Die volgende funksies word aangebied:
1. Menlyn – Private Business Dinner (18 Jun, 19h00-21h00)
2. Lynnwood – Business Breakfast (19 Jun, 09h00-11h00)
3. Faerie Glen – Private Business Consultation (19 Jun, 11h30-13h30)
4. Midrand – Private Business Consultation (19 Jun, 16h00-18h00)
5. Midrand – Private Business Dinner (19 Jun, 19h00-21h00)
6. Centurion – Business Breakfast (20 Jun, 09h00-11h00)
7. Sandton – Private Business Consultations (20 Jun, 14h00-18h00)
8. Midrand – Private Business Dinner (20 Jun, 19h00-21h00)
9. Alberton – Business Seminar (21 Jun, 09h00-12h00)
10. Alberton – Private Business Consultations (21 Jun, 13h00-15h00)
11. Klerksdorp – Bediening (22 Jun, 09h00-11h00)
12. Klerksdorp – Private Business Consultations (22 Jun, 12h00-18h00)
13. Klerksdorp – Business Seminar (23 Jun, 09h00-12h00)
14. Klerksdorp – Private Business Consultations (23 Jun, 12h00-18h00)
15. Klerksdorp – Private Business Dinner (23 Jun, 19h00-21h00)
16. Potchefstroom – Business Breakfast (24 Jun, 09h00-11h00)
17. Potchefstroom – Private Business Consultations (24 Jun, 14h00-16h00)
•
Indien jy hierdie beginsels mis, mag jy dalk die res van jou lewe in frustrasie leef want jy veg ‘n onsigbare oorlog met die verkeerde wapens. Staak om te spring van verskoning tot verskoning, met ‘n gesukkel om alles betaal te kry, en breek vry.
•
‘n Gesonde finansiële lewe, en mooi toekoms lê net aan die ander kant van ‘n vars perspektief en nuwe strategie oor jou geldsake. Kom ontvang geestelike insigte om die god van geld (Mammon) te oorwin, en doelgerig vooruit te gaan.
•
Reserveer jou plek hier:
Tien beginsels oor hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou:
1.) Verhoog inkomste – hoe om jou inkomste te laat groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.
2.) Skuldvry – praktiese stappe oor hoe om 100% skuldvry te word en so te bly.
3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil aangaande belasting.
4.) Rekeningkunde – die geestelike wette en praktiese hulpmiddels daarvan.
5.) Finansiële plan – drie stappe oor hoe om ‘n nuwe en gesonde plan te skep en dit uit te voer.
6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, kenmerke van die god van geld, en rentmeesterskap.
7.) Filosofie – hoe om jou denke, ingesteldheid en identiteit rondom geld te verander.
8.) Die mier – besigheidsbeginsels wat die natuur ons leer.
9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een kan gaan nie en hoe om dit te doen.
10.) Jode – die een geheim wat hierdie mense een van die rykste groepe op aarde maak.
Business Breakfast – R1,499 per person / R2,499 per couple (2 hours)
Private Business Consultation – R2,999 per consultation (2 hours)
Private Business Dinner – R1,999 per person / R3,499 per couple (2 hours)
Business Seminar – R2,499 per person / R3,999 per couple (2 hours)
Jy kan op die skakel klik en aanlyn bespreek, of direk met Alicia:
Whatsapp: 0786507021
Epos: admin@wilconaumann.com
Wilco Naumann is die skrywer van die boek God & Geld, ‘n spreker wat seminare aanbied vir organisasies oor die land, asook ‘n trategiese konsultant vir besighede. Lees sy volle biografie hier.
