Kursus – Besigheidstrategieë
R799
Hierdie webinar opnames is vir die entrepreneur wat God se Woord belangrik ag. As jy voortdurend sukkel met kontantvloei, of as jy jou besigheid wil uitbrei, is hierdie kursus oor natuurlike monetêre wette vir jou. In hierdie aanlyn sessie deel Wilco universele beginsels uit die Bybel wat jy in jou besigheid, of persoonlike finansies, kan implementeer. Die onderwerpe wat bespreek word:
1.) Hoe om jou inkomste te verhoog
2.) Die geestelike wette rakende besigheid
3.) Besigheidsbeginsels uit die natuur
Hierdie kaartjie sal jou toegang gee tot die opname van sessies een tot drie.
Met aankoop sal jy ‘n e-pos ontvang met die skakel vir hierdie sessie.
Vir verdere inligting kontak info@wilconaumann.com.
- Description
Description
Hierdie kursus is verdeel in verskeie kort sessies wat tien Bybelse beginsels dek oor hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou en te laat groei:
Sessie Een:
Verhoog inkomste – hoe om jou omset te laat groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.
Geestelike reëls – twee ekonomieë, die god van geld se kenmerke, en rentmeesterskap.
Die mier – besigheidsbeginsels uit die natuur.
Sessie Twee:
Filosofie – hoe om jou gedagtes, ingesteldheid en identiteit oor geld te verander.
Finansiële plan – drie stappe hoe om ‘n nuwe en gesonde plan op te stel en dit uit te voer.
Jode – die een geheim wat hierdie nasie een van die rykste groep mense op aarde maak.
Sessie Drie:
Begroting – hoekom jy nie sonder een gaan groei nie, en hoe om dit te doen.
Wette van saai – agt onveranderlike natuurlike wette van saai.
Rekeningkunde – vier beginsels waarom goeie rekordhouding noodsaaklik is.





