Course – Skryf ‘n Boek
R699
Het jy al ooit die gedagte gehad om jou eie boek te skryf?
Wil jy graag die een waarmee jy jare al sukkel klaar maak?
Weet jy nie hoe om uitgewers te benader nie?
Wil jy self publiseer?
Wil jy graag jou werk in soveel as moontlik hande plaas?
Wilco Naumann is die skrywer van die boek God & Geld, asook die stigter van die maatskappy WN Publishing, waar hy sy eie skryfwerk publiseer en bemark, en hy bied hierdie kort aanlyn kursus aan om aspirant-skrywers te help om hulle eie skryfwerk aan die wêreld daar buite bekend te stel.
Die kursus se drie hoof fokus areas is:
- Hoe om jou boek klaar te skryf.
- Hoe om jou boek te publiseer.
- Hoe om jou boek te bemark en verkoop.
Die volgende onderwerpe sal aangeraak word: Skrywers blok, ISBN nommers, die wet op plagiaat en kopiereg, barcodes, drukkers, druk tipes, voordele en nadele van self-publisering en/of publikasie huise, taalversorging, proeflesing, bemarking, bemarkingskanale, boek winkels, koerier dienste ens.
Vir navrae kontak 0823625670, of info@wilconaumann.com.
- Description
Description
Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die opname van die “Skryf ‘n Boek” kursus, waar jy sal leer hoe om ‘n boek te skryf, hoe om hom te publiseer, asook hoe om hom te bemark en verkoop.