6

Wilco’s Inner Circle™

R379

Raak deel van die aanlyn finansiële mentorskap program, WILCO’S INNER CIRCLE™.

 

DIE MIKPUNT:

  • Gesonde finansies.
  • Te min geld en teveel skuld is nie die probleem nie. Dis slegs simptome van die probleem. Ondervinding het my geleer dat meer geld nie noodwendig die oplossing is tot die probleem nie.
  • Die wêreld sê fokus om meer te maak, God sê fokus om dit wat jy het reg te bestuur (Lukas 16:10-11).
  • Verder beteken baie geld ook nie noodwendig gesonde geld nie.
  • Die doel van hierdie mentorskap program is dus om God se finansiële beginsels te deel, sodat jy dit in jou lewe en besigheid kan implementeer, en sodoende finansieel gesond word.
  • Ons gaan nie hier op die simptoom (om meer te maak) fokus nie, maar eerder op die werklike probleem (gesonde Bybelse beginsels).

 

DIE PROBLEME WAT DIT GAAN OPLOS:

  • My uitgawes is altyd meer as my inkomstes.
  • Ek het teveel skuld.
  • Net sodra ek begin om skuld af te betaal val iets anders voor.
  • Ek is stress konstant oor geld.
  • Ek weet nie hoe om beheer te kry oor my finansies nie.
  • Ek weet nie waar die Here inpas in my geldsake nie.
  • Ek wil meer leer oor Mammon, die gees agter geld.
  • Ek wil ‘n getroue rentmeester wees.
  • Ek wil God eerste sit in alle areas van my lewe.
  • Ek kan nie bekostig om tiende te betaal nie.
  • Ek weet nie hoe om te begroot nie.
  • Ek sukkel om by my begroting te hou.
  • My kontantvloei is konstant onder druk.
  • My finansiële lewe is chaos.
  • Ek het te min geld in die bank.
  • Daar is teveel maand oor aan die einde van my salaris.
  • Ek wil my eie besigheid begin maar ek weet nie hoe en waar nie.
  • Ek het my eie besigheid en wil God se beginsels daar binne toepas.
  • Ek het my eie besigheid maar ek wil groei.
  • Ek het my eie besigheid maar ek kom nie voor nie.
  • Ek wil meer leer oor belasting.
  • Ek het ‘n mentor nodig wat my help om my finansiële lewe op die regte pad te kry.
  • Ek het ‘n armoedige mentaliteit en wil dit verander.
  • En nog vele meer.

 

DIE BESPREKINGS PUNTE:

  • Inleiding tot geld – Is geld belangrik vir God?
  • Bybelse fondasie – Hoe herstel ek my benadering tot geld?
  • Geldelike filosofie – Hoe verander ek my denke rondom geld?
  • Praktiese beplanning – Hoe werk ek fisies met geld?
  • Finansiële ongesondheid.
  • Twee verskillende ekonomieë (die wêreld en God s’n).
  • Vanaf armoede na miljoenêr.
  • Leuens van armoede.
  • Is verandering moontlik?
  • Die vyand.
  • Wêreldse statistiek.
  • Oorvloed waarvan die Bybel praat.
  • Bybelse geldelike statistiek.
  • Die ander alternatief.
  • Finansiële emmer lekke.
  • Finansiële oplossings.
  • Definisie en funksies van geld.
  • Vyftien eienskappe van geld.
  • Ses gevare van geld.
  • Gesonde perspektief oor geld.
  • Wat is genoeg?
  • Wat is jou definisie van sukses?
  • Wat is ‘n bate?
  • Keeping up with the Jones’.
  • Vergenoegdheid en geld.
  • God se wil t.o.v. geld vir Sy kinders.
  • God se manier teenoor die wêreld se manier.
  • ‘n Nuwe filosofie oor geld.
  • Steven R. Covey se twee sirkels.
  • Televisie en geld.
  • Die verskil tussen sukses en mislukking.
  • Denke en geld.
  • Armoedige mindset.
  • Probleem vs. simptoom.
  • Ongebalanseerde mindset.
  • Gesonde balans.
  • Hoe om jou gedagtes in lyn te bring met God se Woord.
  • Hoe jou identiteit jou geldsake beïnvloed.
  • Hoe jou emosies jou geldsake beïnvloed.
  • Filosofie verskil tussen ryk en arm mense.
  • Ongeduld en geld.
  • Rentmeesterskap.
  • God se opdragte aan ons as mens.
  • Betroubaarheid en geld.
  • Oplossings vir gesonde rentmeesterskap.
  • Eerlikheid en geld.
  • Integriteit en geld.
  • Die drie dorings wat jou finansiële lewe smoor.
  • Social media en geld.
  • Belasting – Moet ek betaal?
  • Belasting – Aan wie moet ek betaal?
  • Belasting – Hoeveel moet ek betaal?
  • Belasting – Is daar geestelike implikasies as ek nie betaal nie?
  • Belasting – Hoekom sukkel ek om belasting te betaal.
  • Belasting – Die gans en die goue eiers.
  • Vier stappe tot ‘n gesonde finansiële plan.
  • Finansiële gesondheid roete, insluitend begin punt, rigting, en eindbestemming.
  • Finansiële dissiplines.
  • Finansiële foto een (bates/laste).
  • Finansiële foto twee (inkomstes/uitgawes).
  • Inkomste vermeerder.
  • Verkeerde motiewe vir geldmaak.
  • Regte motiewe vir geldmaak.
  • Ekonomiese waarde en hoe om dit te verhoog.
  • Uitgawes verminder.
  • Vier leuens van skuld.
  • Goeie en slegte skuld.
  • Lenings en borg.
  • Ses lokvalle van skuld.
  • Tien stappe na ‘n skuldvrye lewe.
  • ‘n Noodfonds – hoe om een te begin en te groei.
  • Begroting en die 70/10/10/10 beginsel.
  • Tiende.
  • Agt wette van saai.
  • Twee stap plan hoe om te spaar.
  • Hoe om in eiendom te begin belê.
  • Aftrede en hoe om te beplan daarvoor.
  • Versekering.
  • Boekhouding.
  • En nog vele meer onderwerpe.

 

DIE PAKKET SLUIT IN:

  • Groep mentorskap deur Wilco Naumann.
  • Live (recorded) online tweeweeklikse werkswinkels.
  • Recordings (video en audio) van hierdie sessies vir toekomstige naslaan.
  • Die God & Geld Kursus en die gepaardgaande werkboek.
  • Toegang tot die eksklusiewe en private Facebook Groep.
  • Weeklikse geestelike en praktiese finansiële beginsels.
  • Toegang tot Wilco se private Whatsapp broadcast
  • Weeklikse nuusbrief met tips & toolso.v. geld, God se ekonomie, besigheid, en entrepreneurskap.
  • Toegang tot live Q&A sessies met unieke vrae.
  • Persoonlike Finansiële Gesondheid Assessering.
  • Gesonde geestelike finansiële doelwitte.

 

DIE KOSTES:

  • R379 per persoon per maand.
  • Van die dag wat jy aanteken tot die volgende maand daai dag.
  • Skakel in enige tyd.
  • Maand tot maand program.
  • Geen kontrak en/of vaste periode.
  • Kanselleer enige tyd.

 

DIE AANSLUITING:

  • As jy reg is om te commit click op die link hier onder.
  • Betaal aanlyn of per EFT.
  • Aanlyn – https://wilconaumann.com/shop/wilcos-inner-circle/
  • EFT – FNB 62840794847, Rek naam: WNM, Verwysing: Jou naam en van.
  • Email of Whatsapp bewys van betaling as registrasie na info@wilconaumann.com, of 0823625670.
  • Hierdie is nie ‘n persoonlike one-on-one mentorskap program nie, maar wel groep sessies. Indien jy meer persoonlike aandag verlang vir hetsy jouself of jou besigheid, kontak my vir meer inligting.

 

PERSOONLIKE NOTA

  • Alle bestaande kliënte het outomaties gratis toegang tot hierdie mentorskap program.

 

(Wilco’s Inner Circle™ is an online group mentosrhip program created by Wilco Naumann).

Category:

Description

Raak deel van die aanlyn finansiële mentorskap program, WILCO’S INNER CIRCLE™ vir slegs R379 per maand.