WEN MET GELD – Sessie 2 Webinar

R99.00

Sukkel jy met geld?

Kom jy net nooit voor nie?

Weet jy daar is twee verskillende ekonomieë?

Voel dit vir jou asof daar altyd meer rekeninge is as beskikbare geld?

Wil jy weet wat sê God oor geld?

Dan is hierdie werkswinkel vir jou.

Dit word aangebied deur Wilco Naumann, en is gebasseer op sy boek, God & Geld.

Stuur ‘n epos aan info@wilconaumann.com vir meer inligting.

SKU: T_WMG_26/10-1 Category:
Start: November 1, 2030 at 7:00 pm Finish: January 1, 2031 at 8:00 pm
View cart

Description

Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die tweede sessie se aanlyn webinar “WEN MET GELD”.