Boek – Mansgenoeg

R200.00

Gesprekke vir pa’s en seuns. Leer by pa’s soos Jannie Putter, Wouter Snyman en Wilco Naumann die waardes wat jou seun sal help om geestelik standvastig te wees – geloofswaarhede soos die belangrikheid van hegte verhoudings, geestelike leierskap en die rol van die pa. Pa’s het ’n Godgegewe rol om hulle families te beskerm en te versorg. Hulle streef ook daarna om hulle seuns lewenslesse en -wyshede te leer sodat hulle eendag eerbare mans sal wees.

SKU: B_G&G_11/19-2 Category:
View cart

Description

MansGenoeg! om met jou seun oor geloofswaarhede te gesels.

Additional information

Weight 0.4 kg