Boek – Hoe Jy Opstaan

R200.00

’n Resep om teleurstelling, terugslae en mislukking te verwerk

’n Finansiële krisis, ’n egskeiding, afdanking, die verlies van ’n geliefde … niemand gaan deur die lewe sonder teleurstelling en terugslae nie.

Wat suksesvolle mense van die res onderskei, is veerkragtigheid – die vermoë om terug te bons. ‘n Negatiewe situasie hoef nie ‘n tree agteruit te wees nie, dalk is dit net wat jy nodig het om jou in ’n nuwe rigting te stuur!

Lewensafrigters, kenners en motiveringsprekers soos Wilco Naumann, Gustav Gous, Lynette Beer en Jannie Putter deel hulle resep om jou te help om teleurstelling, terugslae en mislukkings te verwerk.

SKU: B_G&G_11/19-1 Category:
View cart

Description

Die raad en persoonlike ervarings van suksesvolle kenners oor hoe om uit negatiewe situasies ’n nuwe, positiewe toekoms op te bou.

Additional information

Weight 0.4 kg