fbpx

God & Geld Seminaar

Pretoria

5 November 2022

“Jy kan nie God en Mammon dien nie.”

Die Bybel verwys vyf keer meer na geld, as na geloof. God het so baie oor geld te sê, want Hy weet watter kritieke rol dit ons lewens speel. Wilco het hiérdie onderwerp vir vier jaar bestudeer, en al sy vindings opgesom in die boek, God & Geld. In hierdie finansiële seminaar het hy van die belangrikste beginsels uitgesonder wat betrekking het op jou persoonlike en besigheid finansies, wat in diepte bespreek gaan word.

Hoe om ‘n besigheid op God se manier te bestuur.

Hoe die gees agter geld werk.

Hoe om jou rug op die wêreld se sisteem te draai.

Hoe om deel te raak van God se ekonomie.

Hoe om uit skuld uit te kom met die wenresep van die 10-stap skuld plan.

Hoe om ‘n getroue rentmeester te wees – wat God van ons as Sy kinders met geld verwag.

Download die volledige besprekings punte dokument hier: PDF Seminaar Indeks

Daar is 3 verskeie kaartjie opsies vir hierdie seminaar:

 

Opsie 1 – R2,999

Enkel kaartjie (Toegang vir een individu tot die seminaar. Sluit handleiding, ete, en ‘n getekende kopie van die boek God & Geld in.)

 

Opsie 2 –  R4,999

Dubbel kaartjie (Gee toegang vir ‘n huweliks paartjie tot die seminaar. Sluit twee handleidings, God & Geld boeke, asook twee etes in.)

 

Opsie 3 – R5,999

Executive kaartjie (Toegang tot seminaar vir een individu, tesame met ‘n getekende kopie van die boek God & Geld, twee privaat konsultasie sessies, asook een maand se lidmaatskap op Wilco’s Inner Circle™ mentorskap program.)

Saterdag 5 November 2022

08h30 tot 17h00

Marriott Protea Hotel Fire & Ice! Menlyn Pretoria

Registreer op een van hierdie 4 maniere:

 

1.) Aanlyn

Kies die kaartjie wat die beste vir jou gaan werk en betaal per kaart op ons online shop. Hier is die skakel: Pretoria Seminaar Kaartjie.

 

2.) Whatsapp

Koop via Whatsapp, stuur ‘n boodskap met die woorde “Pretoria Seminaar” na 0823625670, of deur op hierdie skakel te klik: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1

 

3.) Epos

Bespreek jou sitplek deur ‘n epos te stuur aan info@wilconaumann.com.

4.) EFT

Reserveer jou plek deur ‘n EFT te maak aan die volgende bank besonderhede. Kyk na kostes TAB om kaartjie te kies.  Bank: FNB | Rekening Houer: WNM | Rekening Nommer: 62840794847 | Tak Kode: 250655 | Tipe Rekening: Spaar | Verwysing: Naam & Van & PTA

Bespreek ‘n privaat konsultasie sessie (90 minute) met Wilco op enige van hierdie datums in Pretoria: 3, 4, 8, 9 November 2022. Kostes beloop R1,250 per sessie per individu. Indien jy ‘n Excecutive kaartjie koop, sluit dit reeds twee konsultasie sessies (een in persoon en die opvolg via Zoom) in. Om ‘n bespreking te maak vir ‘n sessie klik hier: Privaat Konsultasie Sessie of kontak info@wilconaumann.com / 0823625670.

Vir meer inligting waaroor hierdie seminaar gaan, loer gerus na die video: https://youtu.be/DXTEUgeV-OY

Stuur ‘n epos aan info@wilconaumann.com, of kontak 0823625670.

Maak ‘n EFT na die volgende bank besonderhede met jou NAAM en VAN en die afkorting “PTA” as verwysing, bv: JOHAN SMIT PTA.

Bank: FNB

Rekening Houer: WNM

Rekening Nommer: 62840794847

Tak Kode: 250655

Tipe Rekening: Spaar

Verwysing: Naam & Van

Geld is fisies, maar daar is ook ‘n gees agter geld, so ons gaan kyk na die wette wat hierdie gees beheer. Dit is ‘n geestelike, tog praktiese seminaar. Ons kyk na hoe jy die rat-race kan ontsnap, asook na die agt-en-twintig eienskappe, en negentien gevare van geld.

Wilco deel die wen resep van die 70/10/10/10-beginsel, hoe om ‘n noodfonds in jou persoonlike lewe, en voorsienings rekeninge in jou besigheid op die been te kry. Die doelwit van hierdie dag, is finansiële gesondheid en finansiële vryheid.

Verdere Navrae