fbpx

God & Geld Seminaar

Paarl | 10 Sep 2022

“Jy kan nie God en Mammon dien nie.”
Youtube Thumbnails

Paarl Finansiële Seminaar

Die Bybel verwys vyf keer meer na geld, as na geloof. God het so baie oor geld te sê, want Hy weet watter kritieke rol dit ons lewens speel. Ek het hiérdie onderwerp vir vier jaar bestudeer, en al my vindings opgesom in my boek, God & Geld. In hierdie finansiële seminaar het ek van die belangrikste beginsels uitgesonder wat ek in diepte gaan bespreek. Hier is ‘n oorsig van die onderwerpe wat ek gaan bespreek:

Hoe om ‘n besigheid op God se manier te bestuur.

Hoe die gees agter geld werk.

Hoe om jou rug op die wêreld se sisteem te draai.

Hoe om deel te raak van God se ekonomie.

Hoe om uit skuld uit te kom met die wenresep van die 10-Stap skuld plan.

Hoe om ‘n getroue rentmeester te wees – wat God van ons as Sy kinders met geld verwag.

In hierdie finansiële kursus bied ek ‘n alternatiewe filosofie hoe om oor geld te dink, en daarmee te werk. Ek het hierdie finansiële geheime in die Bybel gevind en sal dit in hierdie intense 1-dag werkswinkel met jou deel.

Geld is fisies, maar daar is ook ‘n gees agter geld, so ons gaan kyk na die wette wat hierdie gees beheer. Dit is ‘n geestelike, tog praktiese seminaar wees. Ons kyk na hoe jy die rat-race kan ontsnap, asook na die agt-en-twintig eienskappe, en negentien gevare van geld.

Ek deel die wen-resep van die 70/10/10/10-beginsel, hoe om ‘n noodfonds in jou persoonlike lewe, en voorsienings rekeninge in jou besigheid op die been te kry. Die doelwit van hierdie dag, is finansiële gesondheid en finansiële vryheid.

 

Datum

Indien jy belangstel, kry vandag nog jou kaartjie, spasie is beperk.

Dit sal ‘n belegging in jou en jou kinders se toekoms wees.

Die kursus word aangebied op die 10de September 2022 by Café Sophia, 5 Verster Straat, Lemoenkloof, Paarl, Wes-Kaap, 7646. Dit begin 08h30 tot 14h30. Kaartjies begin by R750 per persoon.

 

Registrasie

Jy kan op vier maniere registreer:

Aanlyn: Enkel Kaartjie of Dubbel Kaartjie of Executive Kaartjie

Per Whatsapp: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1

Per epos: info@wilconaumann.com

Per EFT: na die volgende bank besonderhede:

Bank: FNB

Rekening Houer: WNM

Rekening Nommer: 62840794847

Tak Kode: 250655

Tipe Rekening: Spaar

Verwysing: Naam & Van

 

Kostes

R750

Enkel kaartjie

(Toegang vir een individu tot die seminaar. Sluit handleiding en ligte ete in.)

 

R1,300

Dubbel kaartjie

(Gee toegang vir ‘n huweliks paartjie tot die seminaar. Sluit twee handleidings en ligte etes in.)

 

R1,999

Executive kaartjie

(Toegang tot seminaar vir een individu, tesame met ‘n getekende kopie van die boek God & Geld, ‘n privaat konsultasie sessie, asook een maand se lidmaatskap op Wilco’s Inner Circle™ mentorskap program.)

 

Meer Inligting

Vir meer inligting waaroor hierdie seminaar gaan, loer gerus na die video: https://youtu.be/DXTEUgeV-OY

Of kontak Wilco direk by 0823625670.

Ek hoop om jou daar te sien.

Groete

Wilco Naumann

Besprekings Punte

Gedeelte 1 – Inleiding

Doelwitte

Afdelings

Leuens oor armoede

Verandering lê by jou

Wêreld statistiek

Oorvloed en vryheid

Finansiële gesondheid toets

Bybel statistiek

Finansiële emmer

Meer geld is nie die oplossings nie

Gedeelte 2 – Fondasie

Definisie van geld

Eienskappe van geld

Gevare van geld

Perspektief oor geld

God se wil

God teenoor die wêreld

Gedeelte 3 – Filosofie

Verantwoordelikheid

TV se invloed op jou geld

Denke

‘n Verkeerde ingesteldheid

Ongebalanseerde mindset

Beheer jou gedagtes

Ken jou identiteit

Identiteit in Christus

Beheer jou emosies

Verskil tussen ryk en arm

Geduldig en geld

Rentmeesterskap

Getrouheid

Eerlikheid

Integriteit

Vergenoegdheid

Die leuens van rykdom

Belasting 

 

Gedeelte 4 – Prakties

Bestemming

Doelwitte

Neem aksie

Dissipline

Vertrek Punt – Eerste ‘snapshot’

Rigting – Tweede ‘snapshot’

Inkomstes vermeerder

Verkeerde motiewe

Regte motiewe

Ekonomiese waarde

Uitgawes verminder

Leuens van skuld

Goeie en slegte skuld

Lenings en borg

Lokvalle van skuld

Stappe na vryheid van skuld

Begroting

Tiende

Wette van saai

Spaar

Beleggings

Aktiewe kapitaal

Eiendom belegging

Aftrede

Versekering

Boekhou

 

Einde