fbpx

Entrepreneur Ontbyt

“Besigheid beginsels uit die Bybel.”

Potchefstroom

Vrydag 19 Mei 2023

09h00 - 11h30

Toro, 99 Molen Str, Potchefstroom, 2520

Hierdie is ‘n sake ontbyt vir die entrepreneur.

As jy aanhoudend sukkel met kontantvloei in jou besigheid, of as jy reg is vir groei, wil jy hierdie natuurlike wette rakende geld in jou onderneming toepas.

In hierdie twee ure sessie deel Wilco tien beginsels uit die Bybel wat jy in jou besigheid se finansies, én persoonlike lewe kan implementeer.

Tien beginsels hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou:

1.) Verhoog inkomste – hoe om jou omset te groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.

2.) Skuldvry – praktiese stappe hoe om 100% uit skuld uit te kom, en te bly.

3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil oor belasting.

4.) Boekhouding – die geestelike wette, en die praktiese hulpmiddels daarvan.

5.) Finansiële plan – drie stappe hoe om ‘n nuwe en gesonde plan op te stel, en dit uit te voer.

6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, god van geld se eienskappe, en rentmeesterskap.

7.) Filosofie – hoe om jou denke, mindset en identiteit rondom geld te verander.

8.) Die mier – besigheid beginsels wat die natuur ons leer.

9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een gaan voorkom nie, en hoe om dit te doen.

10.) Jode – die een geheim wat dié volk een van die rykste groepering mense op aarde maak.

R 499 per persoon

Hierdie kaartjie gee jou toegang tot hierdie twee en half uur kursus, asook ‘n ontbyt, koffie en ‘n handleiding.

Registreer op een van 4 maniere:

1.) Aanlyn: Business Breakfast Ticket

2.) Whatsapp: 0823625670 / https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1

3.) Epos: info@wilconaumann.com

4.) EFT: Bank: FNB | Rekening Houer: WNM | Rekening Nommer: 62840794847 | Tak Kode: 250655 | Tipe Rekening: Spaar | Verwysing: Naam & Van

Bespreek ‘n privaat konsultasie sessie (45 minute) met Wilco.

R649 per sessie.

info@wilconaumann.com / 0823625670

Maak ‘n EFT na die volgende bank besonderhede met jou NAAM en VAN as verwysing, bv: JOHAN SMIT.

Bank: FNB

Rekening Houer: WNM

Rekening Nommer: 62840794847

Tak Kode: 250655

Tipe Rekening: Spaar

Verwysing: Naam & Van

Geld is fisies, maar daar is ook ‘n gees agter geld, so ons gaan kyk na die wette wat hierdie gees beheer. Dit is ‘n geestelike, tog praktiese kort kursus vir die besigheid eienaar. Ons kyk na hoe jy die rat-race kan ontsnap, asook na die eienskappe en gevare van geld.

Wilco deel die wen resep van die 70/10/10/10-beginsel, hoe om ‘n noodfonds in jou persoonlike lewe, en voorsienings rekeninge in jou besigheid op die been te kry. Die doelwit van hierdie dag, is finansiële gesondheid en finansiële vryheid, asook besigheid groei.

Verdere Navrae