
God & Geld Seminaar
Kempton Park
20 Mei 2023
Die Bybel verwys vyf keer meer na geld, as na geloof. God het so baie oor geld te sê, want Hy weet watter kritieke rol dit ons lewens speel. Wilco het hiérdie onderwerp vir vier jaar bestudeer, en al sy vindings opgesom in die boek, God & Geld. In hierdie finansiële seminaar het hy van die belangrikste beginsels uitgesonder wat betrekking het op jou persoonlike en besigheid finansies, wat in diepte bespreek gaan word.
Hoe om ‘n besigheid op God se manier te bestuur.
Hoe die gees agter geld werk.
Hoe om jou rug op die wêreld se sisteem te draai.
Hoe om deel te raak van God se ekonomie.
Hoe om uit skuld uit te kom met die wenresep van die 10-stap skuld plan.
Hoe om ‘n getroue rentmeester te wees – wat God van ons as Sy kinders met geld verwag.
Download die volledige besprekings punte dokument hier: PDF Seminaar Indeks
Daar is 3 verskeie kaartjie opsies vir hierdie seminaar:
Opsie 1 – R2,999
Enkel kaartjie (Toegang vir een individu tot die seminaar. Sluit handleiding, ete, en ‘n getekende kopie van die boek God & Geld in.)
Opsie 2 – R4,999
Dubbel kaartjie (Gee toegang vir ‘n huweliks paartjie tot die seminaar. Sluit twee handleidings, God & Geld boeke, asook twee etes in.)
Opsie 3 – R5,999
Executive kaartjie (Toegang tot seminaar vir een individu, tesame met ‘n getekende kopie van die boek God & Geld, twee privaat konsultasie sessies, asook een maand se lidmaatskap op Wilco’s Inner Circle™ mentorskap program.)
Saterdag 20 Mei 2023
09h00 tot 17h00
Registreer op een van hierdie 4 maniere:
1.) Aanlyn: Seminaar Kaartjie
2.) Whatsapp: 0823625670 / https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1
3.) Epos: info@wilconaumann.com
4.) EFT: Bank: FNB | Rekening Houer: WNM | Rekening Nommer: 62840794847 | Tak Kode: 250655 | Tipe Rekening: Spaar | Verwysing: Naam & Van
Bespreek ‘n privaat konsultasie sessie (45 minute) met Wilco.
Kostes beloop R649 per sessie.
Vir meer inligting waaroor hierdie seminaar gaan, loer gerus na die video: https://youtu.be/DXTEUgeV-OY
Stuur ‘n epos aan info@wilconaumann.com, of kontak 0823625670.
Maak ‘n EFT na die volgende bank besonderhede met jou NAAM en VAN as verwysing, bv: JOHAN SMIT.
Bank: FNB
Rekening Houer: WNM
Rekening Nommer: 62840794847
Tak Kode: 250655
Tipe Rekening: Spaar
Verwysing: Naam & Van
Geld is fisies, maar daar is ook ‘n gees agter geld, so ons gaan kyk na die wette wat hierdie gees beheer. Dit is ‘n geestelike, tog praktiese seminaar. Ons kyk na hoe jy die rat-race kan ontsnap, asook na die agt-en-twintig eienskappe, en negentien gevare van geld.
Wilco deel die wen resep van die 70/10/10/10-beginsel, hoe om ‘n noodfonds in jou persoonlike lewe, en voorsienings rekeninge in jou besigheid op die been te kry. Die doelwit van hierdie dag, is finansiële gesondheid en finansiële vryheid.