fbpx

Black Book Business Breakfast

Modimolle

11 November 2022

“Besigheid beginsels uit die Bybel.”

Hierdie is ‘n sake ontbyt vir die entrepreneur. As jy aanhoudend sukkel met kontantvloei in jou besigheid, of as jy reg is vir groei, wil jy hierdie natuurlike wette rakende geld in jou onderneming toepas. In hierdie twee ure sessie deel Wilco tien beginsels uit die Bybel wat jy in jou besigheid se finansies, én persoonlike lewe kan implementeer.

Tien beginsels hoe om ‘n besigheid op God se manier te bou:

1.) Verhoog inkomste – hoe om jou omset te groei deur jou ekonomiese waarde te verhoog.

2.) Skuldvry – praktiese stappe hoe om 100% uit skuld uit te kom, en te bly.

3.) Belasting – geestelike implikasies en God se wil oor belasting.

4.) Boekhouding – die geestelike wette, en die praktiese hulpmiddels daarvan.

5.) Finansiële plan – drie stappe hoe om ‘n nuwe en gesonde plan op te stel, en dit uit te voer.

6.) Geestelike reëls – twee ekonomieë, god van geld se eienskappe, en rentmeesterskap.

7.) Filosofie – hoe om jou denke, mindset en identiteit rondom geld te verander.

8.) Die mier – besigheid beginsels wat die natuur ons leer.

9.) Begroting – hoekom jy nie sonder een gaan voorkom nie, en hoe om dit te doen.

10.) Jode – die een geheim wat dié volk een van die rykste groepering mense op aarde maak.

Opsie 1 – Enkel Kaartjie

R 499 per persoon: Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die twee uur kursus, asook ‘n ontbyt, koffie en jou handleiding.

Opsie 2 – Premier Kaartjie

R 1,499 per persoon: Alles wat ingesluit is by opsie een, plus twee privaat konsultasie sessies (90 minute elk) met Wilco Naumann. Die eerste sessie is in persoon in jou dorp op die dag van die ontbyt, en die tweede opvolg sessie via Zoom. (Jy spaar R1,100).

Vrydag 11 November 2022

08h00 tot 10h30

Adres word bevestig sodra kaartjie bespreek is. 

Registreer op een van hierdie 4 maniere:

 

1.) Aanlyn

Koop jou kaartjie direk op hierdie webtuiste en betaal per kaart: Black Book Business Ticket

 

2.) Whatsapp

Koop via Whatsapp, stuur ‘n boodskap met die woorde “Black Book Business Breakfast” na 0823625670, of deur op hierdie skakel te klik: https://wa.me/message/HLMVZEWHHBE5H1

 

3.) Epos

Bespreek jou sitplek deur ‘n epos te stuur aan info@wilconaumann.com.

4.) EFT

Reserveer jou plek deur ‘n EFT te maak aan die volgende bank besonderhede. Kyk na kostes TAB om kaartjie te kies.  Bank: FNB | Rekening Houer: WNM | Rekening Nommer: 62840794847 | Tak Kode: 250655 | Tipe Rekening: Spaar | Verwysing: Naam & Van & BBBB

Bespreek ‘n privaat konsultasie sessie (90 minute) met Wilco op die dae wat hy in jou dorp is.

Kostes beloop R1,249 per sessie.

Indien jy ‘n Premier kaartjie koop, sluit dit reeds twee konsultasie sessies (een in persoon en die opvolg via Zoom) in. Om ‘n bespreking te maak vir ‘n sessie klik hier: Privaat Konsultasie Sessie of kontak info@wilconaumann.com / 0823625670.

Vir meer inligting waaroor hierdie seminaar gaan, loer gerus na die video: https://youtu.be/DXTEUgeV-OY

Stuur ‘n epos aan info@wilconaumann.com, of kontak 0823625670.

Maak ‘n EFT na die volgende bank besonderhede met jou NAAM en VAN en die afkorting “BBBB” as verwysing, bv: JOHAN SMIT BBBB.

Bank: FNB

Rekening Houer: WNM

Rekening Nommer: 62840794847

Tak Kode: 250655

Tipe Rekening: Spaar

Verwysing: Naam & Van & BBBB

Geld is fisies, maar daar is ook ‘n gees agter geld, so ons gaan kyk na die wette wat hierdie gees beheer. Dit is ‘n geestelike, tog praktiese kort kursus vir die besigheid eienaar. Ons kyk na hoe jy die rat-race kan ontsnap, asook na die eienskappe en gevare van geld.

Wilco deel die wen resep van die 70/10/10/10-beginsel, hoe om ‘n noodfonds in jou persoonlike lewe, en voorsienings rekeninge in jou besigheid op die been te kry. Die doelwit van hierdie dag, is finansiële gesondheid en finansiële vryheid, asook besigheid groei.

Verdere Navrae